English
Besoeker Nommer: 4617

Braaivleis

Kaing. `n Braaivleis seun

Ramme in die veld

Snowball

Otniel: `n Snowball seun

DSCF3081

Dr. Fanie Steyn from Ramsem

Picture1 (2)

Embrio's

Splitting van Embrio

Braaivleis

Kaing. `n Braaivleis seun

Ramme in die veld

Snowball

Otniel: `n Snowball seun

Toekennings

Dorperland Dorperklub Kampioenskap Skou te Upington – Mei 2015

Dorperland Streekskampioenskap Upington 2015 Junior Kampioen Dorper Ooi

Dorperland Streekskampioenskap Upington 2015 Junior Kampioen Dorper Ooi

Dorperland Streekskampioenskap Upington 2015 Reserwe Groot Kampioen Dorper Ooi

Dorperland Streekskampioenskap Upington 2015 Reserwe Groot Kampioen Dorper Ooi

Dorperland Streekskampioenskap Upington 2015 Reserwe Junior Kampioen Dorper Ram

Dorperland Streekskampioenskap Upington 2015 Reserwe Junior Kampioen Dorper Ram

Dorperland Streekskampioenskap Upington 2015 Senior Kampioen Dorper Ram

Dorperland Streekskampioenskap Upington 2015 Senior Kampioen Dorper Ram

Dorperland Streekskampioenskap Upington 2015 Groot Kampioen Dorper Ram

Dorperland Streekskampioenskap Upington 2015 Groot Kampioen Dorper Ram

Skou wenners tydens die Dorper Wêreldskou te Bredasdorp 2014.

Skou wenners tydens die Dorper Wêreldskou te Bredasdorp 2014
Skou wenners tydens die Dorper Wêreldskou te Bredasdorp 2014
Skou wenners tydens die Dorper Wêreldskou te Bredasdorp 2014
Skou wenners tydens die Dorper Wêreldskou te Bredasdorp 2014
Skou wenners tydens die Dorper Wêreldskou te Bredasdorp 2014

toekenings-geleentheid
skaapboer-prys-geleentheid
skaapboer-van-jaar-toekenning

Nooitgedacht Dorperstoet is aangewys as Suid Afrika se Nasionale Skaapboer van die Jaar 2011. Hierdie kompetisie en toekenning word gedoen deur Voermol in samewerking met die Universiteit van die Vrystaat, BKB, Eerste Nasionale Bank, Landbouweekblad, Nasionale Wol Kwekers Verening van Suid Afrika en die Rooivleis Produsente Organisasie.
Professor Johan Greyling is die hoof beoordelaar en word bygestaan deur Professor Hennie Snyman en Dr Hendrik van Pletzen.

skaapboer-van-die-jaar

Nooitgedacht Dorperstoet is vereer met hierdie Prestige toekenning na ‘n deeglike oudit van boerdery praktyke, teling en seleksie metodes, weiveld benutting en bewaring, tegnologie, personeel bestuur, produktiwiteit, kuddebestuur, reproduksie tempo en ook vir die rol wat hulle in georganiseerde landbou speel.
Nooitgedacht Dorperstoet was die eerste Dorper boerdery wat hierdie gesogte toekening kon wen in die geskiedenis van die kompetisie.

prof-johan-greyling
IMG_2244_wenners_Voermol

Skou Prestasies

reserwe_enkel_kampioen

Reserwe Enkel Kampioen Dorper

reserwe_kampioen

Reserwe Kampioen Dorper

enkel_kampioen

Enkel Kampioen Dorper

kampioen

Kampioen Dorper

oscarleft

Oscar Wêreld Kampioen 45 – 65 kg ram lam

Wekker, Wickets, Big Ben Seun
Eienaar: Charl Saunderson

toeter_ooi_lam2

Reserwe Groot Kampioen Cheetha (Vrystaat) Skou

773

Junior en Groot Kampioen Vanwyksvlei Skou

779

Junior en Groot Kampioen (Vrystaat) Skou

toeter_ooi_lam

Toeter Ooi Lam Derde plek Cheetha (Vrystaat) Skou

Hierdie stoet het sedert 1982 verskeie toekenings in die skouring gekry. Die toekenning wat die waarheid die mooiste praat is die toekenning van LAW Abbatoir in Groblershoop, waar ons die eerste plek ingeneem het met die ISO Slaglam kompetisie wat elke jaar plaasvind. Lammers van die beste kwaliteit wat uit die aard van die saak die beste prys per kg behaal. “The proof of the pudding is in the eating.” Die dorpers is dus nie net mooi nie, hulle smaak ook lekker. Sien meegaande berig uit die Landbouweekblad van 6 Julie 2001.

NOOITGEDACHT DORPERSTOET SLAGLAM UITSLAE VIR 2009.
  1. Gemiddelde uitslag persentasie was 50,30%
  2. Gemiddelde lewendige gewig was 50, 42 kg.
  3. Gemiddelde koue gewig was 25,36 kg
GRADERING WAS AS VOLG VIR ALLE LAMMERS GESLAG IN 2009
  • A1 – 2,35%
  • A2 – 80,00%
  • A3 – 15,30%
  • A4 – 2,35%

U sal opmerk dat die gemiddelde gewig hoog is, hou in gedagte dat ons volgens ons seleksie beleid jong ooie wat nie dragtig skandeer na ‘n 51 dae paring siklus nie, laat slag. Hou verder ook in gedagte dat ons op ses maande ouderdom lammers weeg, ram en ooi lammers met foute en swak indekse word dan geslag. Hierdie lammers, hoe klein persentasie hulle ook al van die mark lammers uitmaak, is ouer as die gemiddeld en het die gemiddelde gewig verhoog. Ek wil egter my bewondering vir my pa, wat werklik ‘n besondere vermoe het om lammers op die hoef te gradeer, uitspreek.

Bogenoemde syfers kan geverifeer word by Mr Alvin Steenkamp van Botha van der Walt op Upington sy selfoon nr is 082 564 2085

Het u geweet:

Dat Nooitgedacht Dorperstoet sedert 2010 in die top 10 verkoops posisies bly tydens die Internasionale veiling te Upington en in 2012 ook die derde duurste ram op die veiling verkoop het.

Dat slegs ramme gebruik word wat oor Bou 5 Tipe 5 bouvorm beskik en uit Bou 5 Tipe 5 ooie gebore is. Die moeders moes ook meer lammers gespeen het as wat hulle lamkanse gehad het, dus ramme wat beslis meerling gene dra. Die ram moes ook vinniger gegroei het as die gemiddelde lam in sy toets groep.

DSCF3081

Dr. Fanie Steyn from Ramsem

Picture1 (2)

Embrio's

Splitting van Embrio

Braaivleis

Kaing. `n Braaivleis seun

Ramme in die veld

Snowball

Otniel: `n Snowball seun

DSCF3081

Dr. Fanie Steyn from Ramsem

Picture1 (2)

Embrio's

Splitting van Embrio

Any enterprise built by wise planning, becomes strong through common sense and profits wonderfully by keeping abreast of the facts.
-KING SOLOMON

We can complain because rose bushes have thorns or we can rejoice because thorn bushes have roses
- ABRAHAM LINCOLN

Terug Na Bo