English
Besoeker Nommer: 3877

Braaivleis

Kaing. `n Braaivleis seun

Ramme in die veld

Snowball

Otniel: `n Snowball seun

DSCF3081

Dr. Fanie Steyn from Ramsem

Picture1 (2)

Embrio's

Splitting van Embrio

Braaivleis

Kaing. `n Braaivleis seun

Ramme in die veld

Snowball

Otniel: `n Snowball seun

Veilings

Ad 95 x 70_04 2013

Ons neem aan die meeste van Dorperland Dorperklub se veilings deel en ook aan die nasionale veiling te Upington. Verder bied ons, ons diere op die plaas vir voornemende kopers aan. Embrio’s en saad is op aanvraag beskikbaar. Kontak ons vir enige navrae, datums en plekke.

  1. Dorperland Dorperklub Elite Veiling Jaarliks elke derde Vrydag van Februarie.
  2. Dorperland Dorperklub Loeriesfontein Veiling Jaarliks elke tweede Donderdag van September.
  3. National Veiling te Upington Jaarliks elke eerste Woensdag en Donderdag van November.

Uitvoere

Dr Pierre van Rooyen en die Stamboek span verifieer al ons data en metings met onderskeiding en is dit vir ons `n groot eer om met Stamboek geassosieer te word. Alle diere in die stoet word aan prestasie meting onderwerp en die resultate vorm `n wesenlike deel van ons seleksie proses.

Te Koop

Ramme en ooie is deurlopend beskikbare op die plaas vir verkoop, ons werk op ‘n waglys stelsel en bestellings word dus in volgorde afgehandel, soos wat verkoopbare diere beskikbaar raak.

Semen van ons beste ramme is beskikbaar en kan by Ramsem bestel word, Hendriette Stafford kan in die verband by 051 412 6327, 0829003903/4 gekontak word.

Embrio’s – Kopers is welkom om die ooie en ramme uit te soek wat hulle verkies om embrio’s spoelings mee te doen.

Uitvoere van lewende diere, sowel as embrio’s word deurlopend gedoen en is Nooitgedacht genetika reeds suksesvol uitgevoer na Australie, Suid Amerika en ook na talle Afrika lande. Tot tien generasies se stambome en prestasie rekords is op die meeste diere beskikbaar.

Braaivleis
Braaivleis
Braaivleis Stamboom
braaivleis stamboom vir ramsem
Kaiing
Kaiing Stamboom
KAIING STAMBOOM
Het u geweet:

Dat Nooitgedacht Dorperstoet 4 uit 6 Samic slaglam kompetisies gewen het, waaraan hulle die laaste 3 jaar deelgeneem het.

Nooitgedacht Dorperstoet het in die laaste 3 jaar by 3 uit 6 veilings waaraan hulle deelgeneem het, eerste verkoop, dus het Nooitgedacht Dorperstoet die hoogste gemiddelde pryse tydens dieselfde voorafgaande veilings behaal.

DSCF3081

Dr. Fanie Steyn from Ramsem

Picture1 (2)

Embrio's

Splitting van Embrio

Braaivleis

Kaing. `n Braaivleis seun

Ramme in die veld

Snowball

Otniel: `n Snowball seun

DSCF3081

Dr. Fanie Steyn from Ramsem

Picture1 (2)

Embrio's

Splitting van Embrio

Any enterprise built by wise planning, becomes strong through common sense and profits wonderfully by keeping abreast of the facts.
-KING SOLOMON

We can complain because rose bushes have thorns or we can rejoice because thorn bushes have roses
- ABRAHAM LINCOLN

Terug Na Bo