English
Besoeker Nommer: 2598

Braaivleis

Kaing. `n Braaivleis seun

Ramme in die veld

Snowball

Otniel: `n Snowball seun

DSCF3081

Dr. Fanie Steyn from Ramsem

Picture1 (2)

Embrio's

Splitting van Embrio

Braaivleis

Kaing. `n Braaivleis seun

Ramme in die veld

Snowball

Otniel: `n Snowball seun

Kontak Ons

A Thing is only impossible until it is done – NELSON MANDELA

    Naam (required)

    E-pos (required)

    Onderwerp

    Boodskap

    Kontak Besonderhede:
    • Sel: +27 (0)82 4 146 146
    • Kantoor: +27 (0)54 337 8939
    • Huis: +27 (0)54 332 1292
    • P/S X5879: Post net suite 35, Upington 8800
    • E pos: charl@dorpers.co.za
    • Kantoor: Schröder Straat 46, Upington
    • Huis: Camp Straat 1, Upington 8800
    Verwysings
    • Stiaan von Wielligh – KLK stoetvee bestuurder – 082 844 6604.
    • Jannie Kruger – hy doen al vir die laaste 10 jaar ons bemarking. – 082 5646 304.
    • Jan Engels – ons KLK agent – 082 772 6767.
    • Niel Latsky – my vorige vennoot in Jasperskop Boerdery. – 082 372 7676.
    • Dr Ian Vorster – ons veearts. – 082 490 1822.
    • Dawid Nel – afslaer – 079 881 9391.
    • Daan Bosman – genetiese konsultant – 082 929 8406.
    • Dr Jasper Coetzee – voedings konsultant – 076 846 8800.
    • Dr Faffa Malan – ‘n wandelende ensiklopidie – 082 9088 666
    • Dries Wiese – President vanDorpertelersgenootskap van SA – 082 809 2949
    Ry Vanaf Upington, Keimoes, Kakamas of Brandvlei na Kenhardt.

    Draai by die Shell vulstasie in ‘n dubbele teer straat. By die tweede teer straat na regs, sal die Hoërskool Kenhardt op u linkerkant wees. Die teer straat na regs (wes) is die pad na Vanwyksvlei en Carnavon. Die pad is goed gemerk met pad borde. Ongeveer 50 km uit Kenhardt, (by die Vanwyksvlei 90 km bordjie) sal u links van die pad ‘n Poortjies padteken sien en op regs die plaasnaambord – CHARL SAUNDERSON – NOOITGEDACHT DORPERSTOET. Volg die pad vir 5 km deur twee motorhekke tot by die huis. Hier sal u deur Sarel en Gertha Saunderson ontvang word. Klim uit, drink koffie en geniet egte Boesmanland gasvryheid.

    Ry Vanaf Marydale.

    Ry Marydale binne vanaf die Upington na Prieska teerpad, die straat gaan regdeur die dorp en ‘n laagwater bruggie soos jy aan die westekant uit die dorp uitry en word dan ‘n grondpad op pad na Vanwyksvlei/Kenhardt. Ongeveer 14 km uit Marydale maak die pad ‘n “Y”. Die linkerkant is ‘n kleiner pad, die een na regs baie duideliker – hou regs en draai dan nooit weer af van die pad af tot waar hy in ‘n “T” doodloop in die Vanwyksvlei (links) en Kenhardt (regs) pad nie. Hierdie T aansluiting is ongeveer 85 km uit Marydale. Hier draai u regs in die rigting van Kenhardt. Ongeveer 40 km verder gaan u die plaas naambord op u linkerkant kry wat sê: CHARL SAUNDERSON – NOOITGEDACHT DORPERSTOET. As u die Kenhardt 50 km bordjie sien, het u reeds ongeveer twee km by ons afdraai verby gery. Volg die pad vir 5 km deur twee motorhekke tot by die huis. Hier sal u deur Sarel en Gertha Saunderson ontvang word. Klim uit, drink koffie en geniet egte boesmanland gasvryheid.

    Ry Vanaf Vanwyksvlei.

    Die pad uit Vanwyksvlei in ‘n Noordelike rigting is op pad na Prieska, u sal die padborde volg en links draai na Kenhardt, 90 km uit Vanwyksvlei gaan u die plaas naambord op u linkerkant kry wat sê: CHARL SAUNDERSON – NOOITGEDACHT DORPERSTOET. As u die Kenhardt 50 km bordjie sien, het u reeds twee km by ons afdraai verby gery. Volg die pad vir 5 km deur twee motorhekke tot by die huis. Hier sal u deur Sarel en Gertha Saunderson ontvang word. Klim uit, drink koffie en geniet egte Boesmanland gasvryheid.

    DSCF3081

    Dr. Fanie Steyn from Ramsem

    Picture1 (2)

    Embrio's

    Splitting van Embrio

    Braaivleis

    Kaing. `n Braaivleis seun

    Ramme in die veld

    Snowball

    Otniel: `n Snowball seun

    DSCF3081

    Dr. Fanie Steyn from Ramsem

    Picture1 (2)

    Embrio's

    Splitting van Embrio

    Any enterprise built by wise planning, becomes strong through common sense and profits wonderfully by keeping abreast of the facts.
    -KING SOLOMON

    We can complain because rose bushes have thorns or we can rejoice because thorn bushes have roses
    - ABRAHAM LINCOLN

    Terug Na Bo